Gister was ek natuurlik lekker langs die swempad, die eerste rukkie sonder sonbrandolie, en toe later met. Na ek dit aangesmeer het speel ons toe lekker volleyball en gaan na die tyd vir n swem. Ek smeer toe eers weer oor so 10min weer olie aan.
Ha HA! Dit was sarkasties bedoel... dit was toe nie so n goeie idee gewees nie, ek is vandag ROOI gebrand en moet myself met room en dinge probeer klam hou... ek wil net nie vervel nie... Wel, ek moes seker daaraan gedink het toe ek kaal bolyfie ini son gaan le het ne!
Anders gaan dit goed.. is vandag n renerige dag.. is goed so! Ek het tyd nodig om te verbruin...
Ons maak vandag klaar met the Purpose, so nou kom die uitleef van my 5 doele in die lewe... ek leef klaar die meeste uit en werk aan die res.. Dit is soms bietjie moeilik as die mense om jou nie so ontfanklik is daarvoor nie.
Gisteraand sou ek n partytjie bygewoon het maar dit was te laat na my sin... :-) het maar toe besluit om na werk huistoe te kom... dit was 21:50 of so.
Dit sou vandag n goeie dag wees om haarnkipper te soek... sal sien wat ek maak.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)


2 comments:
I read over your blog, and i found it inquisitive, you may find My Blog interesting. My blog is just about my day to day life, as a park ranger. So please Click Here To Read My Blog
I read over your blog, and i found it inquisitive, you may find My Blog interesting. So please Click Here To Read My Blog
http://pennystockinvestment.blogspot.com
Post a Comment