Tuesday, May 31, 2005

Die tyd raak min!

Wel, vandag gaan ek vir my n broek koop... werk eers weer vannaand.

Vandag oor twee maande is ek getroud met die wonderlikste meisie! Ek is so geseend. Dank God vir n wonderlike lewe!

Goed ... lat ek waai...
Tchüss-- hoe mens dit ookal skryf!