Thursday, May 04, 2006

Die Plan

Sjoe, ek was lanklaas hierso.

Ek het natuurlik toe begin luister na Rich dad Poor dad en al die ander interressante beleggingsboeke.

Is baie interressant en uiteindelik is ek in die selle bootjie as my dierbare vroutjie!

Ek is baie opgewonde en het weer nuwe lus vir die terugkeerslag. Ja, ek weet dit gaan nie maklik wees nie, maar dit hoef nie te wees nie, aanhouer wen.

Ek het eintlik nie juis twyfel dat ek die plan tot n einde gaan voer nie. Ek kan dit doen. Ek het al baie geleer en weet dit gaan so wees tot die einde toe.

Nou om presies uit te vind hoe die wetlike aspekte in die liewe S van A werk.

Ciao

ps. ek is nou die trotse toetser van Dapper Drake - Ubuntu en op hierdie stadium het ek als aan die gang. Daar kan net so bietjie meer met die klank gewerk word. Die feit dat my rekenaar nie so vinnig is nie, dra ook by tot my frustrasies. Anders verloop alles volgens plan ;-)

1 comments:

michelfrie15174315 said...

Get any Desired College Degree, In less then 2 weeks.

Call this number now 24 hours a day 7 days a week (413) 208-3069

Get these Degrees NOW!!!

"BA", "BSc", "MA", "MSc", "MBA", "PHD",

Get everything within 2 weeks.
100% verifiable, this is a real deal

Act now you owe it to your future.

(413) 208-3069 call now 24 hours a day, 7 days a week.