Thursday, August 31, 2006

La Perichole

Weereens was ek lanklaas hier...

ek moet meer hierso skryf vir wanneer ek dit gaan nodig he in die maer jare... bandwydte gesproke.... dis nou die toekoms ini s van a.

ek het gesukkel om google earth te uninstall, want ek het nie synaptic gebruik om dit te installeer nie... dus was die oplossing om in die /google-earth directory te gaan soek en die command : sudo sh uninstall te run.. as ek dit nie mis het nie.. dit het goed gewerk...

flash 7 verander na flash 9 in ubuntu... mens moet glo n .dat leer edit maar dit het nie vir my gewerk op dit toets blad wat aangewys is nie.. better luck later..

ons oefen don giovanni vandag en voer een van die dae la perichole op...

dit gaan lekker wees... ek is die kerkenmeister en die aardsbiskop.

happy camping